Antiochus IV

Antiochus IV

Antiochus IV was 175 v.C.-164 v.C. koning van die Seleukidiese Ryk.

Hy was die broer van Seleukos IV wat in 175 deur Heliodorus vermoor is. Seleukos se sesjarige seuntjie Demetrios was 'n gyselaar in Rome as gevolg van die Verdrag van Apamea van Antiochus III met die Romeinse het moet sluit. Heliodorus het gehoop dat hy met Demetrios op die troon groot invloed sou kry maar Antiochus het dit verhinder en hom gedood. Hy het ook getrou met Laodike. Sy was Seleukos en Antiochus se suste en dit was haar derde en laaste huwelik met een van haar broers. Sy het met albei Seleukos en Antiochus kinders gehad en dit was die oorsaak van dinastieke probleme wat 'n eeu geduur het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search